Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Skoolvakansies: Bykans elke dag

SOMER: SATERDAGAAND 18:30-22:00
SONDAGMIDDAG 12:00-15:00

WINTER: SONDAGMIDDAG 12:00-15:00

Funksies meer as 25 mense: Enige dag!

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS!



Prys

Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.

R180 addisioneel vir ‘n heel Weskuskreef.

R220 vir 600g heel Garnale.

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar! Kurkfooi van toepassing. Ons het krediet/debietkaart-geriewe.)

De Vette Mossel behou die reg voor om te kanselleer indien die minimum aantal gaste nie bereik word nie.

BESPREKING

Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS bespreek?

Tel: 064 552 6627

BESOEK HARTIES
BESOEK PARYS
BESOEK GROOTBRAK